Ek is bederf met ‘n heerlike wegbreek naweek, stampvol groot bederf..

Eers het ons hier gestop, en toe hierdie wonderlike voëls ontmoet..

My tone het vuisies gemaak van lekker kry. Lekker lag vir hulle manewales en trane van dankbaarheid het mekaar afgewissel. Die grootsheid van die skepping en Skepper het my hart gesmelt en heel naweek bygebly…

Die huis en natuurskoon was asembenewelend…

 

En geselskap uitsonderlik kosbaar…