Dans op die wolk soos ‘n droom prinses

Wonderskoon gesiggies

In jul ogies skyn Sy liggies

Met jul giggel laggies

En die son in jul hartjies

Het julle almal se harte gesteel

En maak julle liefde almal heel

Mag Sy liefde jul bewaar

En beskerm van gevaar

Mag Sy wysheid jul omvou

En ewig in Sy genade hou

Julle maak my lewe ryk

Dankbaar bring ek U my huldebleik…