Uncategorized Glorie.. Date: May 30, 2022Author: Bondelsgedagtes 15 Comments Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Ek kan nooit moeg raak om na die see te kyk nie… elke plek, elke brander, elke hoed… verander elke millisekonde. LikeLiked by 1 person Reply
Absolutely. Ek voel net so, ek kan my verwonder oor elke golf en hoe dit bly verander. Ek kan uur na uur so by die see sit LikeLiked by 1 person Reply
Dis nou die beste medisyne vir ‘n dwalende siel om die glorie van God se Hande te kan beleef. LikeLiked by 1 person Reply
Dit het net spontaan opgekom toe ek die fotos sien. Hoop jy heel stelselmatig. LikeLiked by 1 person Reply
Ag dis goed om te hoor. Blaai maar telkens weer terug na jou see fotos om verder dit te geniet. LikeLiked by 1 person
Ek besef nou met ‘n skok hoe ek na die see verlang…..
LikeLiked by 1 person
Ek verstaan dit. Ek het ook daai vetlange gehad..
LikeLike
Ek het n diep verlange na isolasie
LikeLiked by 1 person
Dalk die Heilige Gees wat jou trek??
LikeLike
Jip….dis net n onmoontlikheid om dit te doen..
LikeLike
Onmoontlik of Godmoontlik?
LikeLike
Godmoontlik…beslis. In my krag…onmoontlik
LikeLike
Ek kan nooit moeg raak om na die see te kyk nie… elke plek, elke brander, elke hoed… verander elke millisekonde.
LikeLiked by 1 person
Absolutely. Ek voel net so, ek kan my verwonder oor elke golf en hoe dit bly verander. Ek kan uur na uur so by die see sit
LikeLiked by 1 person
Dis nou die beste medisyne vir ‘n dwalende siel om die glorie van God se Hande te kan beleef.
LikeLiked by 1 person
Jy praat my taal
LikeLike
Dit het net spontaan opgekom toe ek die fotos sien. Hoop jy heel stelselmatig.
LikeLiked by 1 person
Ek doen. Ek is nou weer terug by die huis
LikeLike
Ag dis goed om te hoor. Blaai maar telkens weer terug na jou see fotos om verder dit te geniet.
LikeLiked by 1 person
Dis die plan liefste Scrapy, die tyd saam met Hom is in my DNA vas gebrand
LikeLiked by 1 person